Weg! Platteland

’n Inheemse woud in my agterplaas

-

Die afgelope 8 jaar het op sy landbou-kleinhoewe in North Riding buite Johannesbu­rg byna 300 spesies inheemse bome geplant, plus nog 600 aalwyne. Vandag het hy ’n baie besonderse woud in sy agterplaas.

klipels, harpuisbos, bergkaree, kasuur en swartbas, om enkeles te noem. Die meeste is inheems aan Suider-afrika, maar daar is ook ’n paar uit Oosafrika – soos die afrika-vlamboom – én ’n paar frangipani’s.

En aalwyne?

Hier is ongeveer 600 aalwyne in die geweet het, was ek verlief op die bougainvil­leas en frangipani’s wat ek in die Laeveld gesien het. Ek reis gereeld soontoe vir besigheid, en oor die jare het ek stukkies frangipani saam huis toe gebring en steggies gemaak. Twee van die frangipani’s het óral saam met my getrek en is nou 20 jaar oud en in die tuin geplant.

Watter boomkweker­y sal jy aanbeveel?

Die Witkoppen-veldblomkw­ekery is my gunsteling. Hulle diens en inheemse plant- en boomversam­eling is uitstekend. En die kwekery is net ’n paar honderd meter van my huis af! Ek hou ook baie van die Random Harvestinh­eemse kwekery by Muldersdri­ft.

Wat is jou gunsteling­boomboek?

Trees of Southern Africa deur Keith Coates Palgrave en A Field Guide to Trees of Southern Africa deur Braam en Piet Van Wyk.

2 000 m2 gehad met ’n klomp groot ou bome en struike – en rankplante en bobbejaant­ou in die bome. Pure Tarzan.”

Al die bome het beteken daar was baie voëls om dop te hou en af te neem. Eddie bring ook heelwat tyd in die natuur deur “omdat daar baie voëls is wat jy nie in ’n dorp of stad kry nie”. gemaak – ek is nie gekant teen ander voerbakke nie en besef ander mense het geen ander uitweg nie, maar ek hou meer daarvan as die voëls my tuin besoek omdat die plante vir hulle aanloklik is.

Dan probeer ek ook die gebruik van gif beperk. Dis eintlik net ’n paar roosskud altyd maar net die kop oor hy nie daardie stukkie “tuin” mag skoonmaak nie!

Dit gaan ook nie net oor wat die voëls eet nie: Ek wil hê hulle moet in my tuin bly en nesmaak. Al het ons drie katte, het ons in 2018-’19 nie minder nie as 47 voëlspesie­s in ons tuin getel,

dat ’n zoemlens ’n voorwerp “nader” bring. Dit is natuurlik deels waar, maar jy kan nie ’n olifant en dan ’n mossie op 50 m afneem en dieselfde resultaat verwag nie. Ongeag die lens moet jy nog altyd so na as moontlik aan die voorwerp kom om die beste moontlike foto te neem.

Birds of Southern Africa op my rekenaar, tablet én selfoon. Dit werk baie goed en ek kan my eie foto’s plus notas daarop laai.

Wat is vir jou die interessan­tste tuinvoël?

Dit moet Terror Lekota, die plaaslike koningrooi­bekkie-mannetjie, wees. gesien het.

Die afgelope sewe jaar kon ek nog elke jaar beleef hoe die mannetjie oor ’n tydperk van 6-7 weke van nie-broeidrag tot broeidrag – met lang stertvere – verander.”

 ??  ??
 ??  ?? Dié frangipani met het 12 jaar John saam “rondgetrek”
8 jaar en is nou al gelukkig in dié tuin.
Dié frangipani met het 12 jaar John saam “rondgetrek” 8 jaar en is nou al gelukkig in dié tuin.
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa