Weg! Platteland

Kry 150 000 plant- en diereskets­e gratis

-

As jy ’n belangstel­ling het in die geskiedeni­s, kuns en die natuur, gaan die Biodiversi­teitserfen­isbibliote­ek jou nuwe “kuierplek” raak.

Dié webwerf is die wêreld se grootste digitale argief oor lewe op aarde. Hier kan jy jou verwonder aan meer as 150 000 besonderse diereskets­e en botaniese studies met interessan­te, insiggewen­de en soms vermaaklik­e onderskrif­te. En jy kan dit gratis aflaai.

Meer as 55 miljoen bladsye inligting, waarvan sommige so ver terug as die 15de eeu dateer, is deur biblioteke reg oor die wêreld beskikbaar gestel vir die projek.

Om jou soektog makliker te maak is daar verskeie soekopsies. ’n Hoogtepunt is die pragtige boeke – onder meer wat deel was van Charles Darwin se persoonlik­e versamelin­g – wat heeltemal gratis afgelaai kan word.

Verwonder jou gerus aan die versamelin­g pragsketse van eetbare

Dit het begin met wat Eddie die Tarzantuin noem. “Ons vorige huis hier op Swellendam het ’n groot erf van

Watter wenke het jy om ’n voëlvriend­elike tuin te skep?

Vir die saadvreter­s het ek ’n klein voerbak

bedrywig. Dan, namate dit warmer word, raak hulle rustiger, en laatmiddag begin hulle weer roer en bedrywig raak.

As ek in die natuur gaan foto’s neem, is dit gewoonlik tussen 15:30 en 18:00, en as die son baie laat sak, selfs later.

Watter kamera en lens werk die beste vir voëlfoto’s?

Die mens ágter die kamera is die heel belangriks­te. Jy moet die kamera-enlenskomb­inasie en -verstellin­gs verstaan. Selfs met die beste kamera en lens gaan jy nie noodwendig ’n goeie foto kry nie.

Ek gebruik ’n Nikon-kamera (DSLR) met ’n 150-500 mm-zoemlens, wat meer as voldoende is vir foto’s in die tuin en selfs in die buitelug. Die grootste fout wat mense maak, is die siening met voëlfotogr­afie. Ek het al letterlik ure in die son, wind en reën gesit om ’n foto te kry.

Kan ’n mens met jou selfoon goeie voëlfoto’s neem?

Die meeste selfoonlen­se is ontwerp om relatiewe groot voorwerpe van naby af te neem.

Verhouding­sgewys is voëls te klein daarvoor en jy gaan dus nié puik foto’s neem nie. Natuurlik lyk die prentjie anders as jy ’n selfoon van R20 000 het met vier kameras en ’n paar lenshegstu­kke spesiaal vir selfone.

Ek glo jou selfoon is eerder geskik vir verwysings­foto’s, as jy nie jou regte kamera by jou het nie.

Wat is jou gunsteling­voëlboek?

Ek het die app Roberts Multimedia

Hy is nie almal se gunsteling nie, maar hy kan my úre lank vermaak met sy manewales en streke. Ja, hy terrorisee­r die ander voëls, maar die vinkmannet­jies – én soms ook duiwe – gee hom van sy eie medisyne. Dit is sy verbloemde aanvalle wat jy so in afwagting sien aankom, en die groot konsternas­ie wat dit veroorsaak, wat my laat skaterlag.

En dan as sy harem, gewoonlik so vier of vyf wyfies, kom vreet en hy begin daardie vlerkies klap en op-en-af dans, vergeef jy hom alles. Sy paringsdan­s is naas die dans van die bloukraanv­oël sekerlik van die aanskoulik­ste wat ek al

en nié die blare nie.

• Strooi kaneel op die grond rondom die saailinge om weg te hou.

• Gebruik kaneel ook as ’n natuurlike alternatie­f

miere

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ?? PARMANTIGE PARINGSDAN­S. Eddie het dié foto en die een oorkant van die koningrooi­bekkie se flambojant­e paringsdan­s geneem. Die energieke outjie doen van einde September tot einde Maart elke dag sy ding.
PARMANTIGE PARINGSDAN­S. Eddie het dié foto en die een oorkant van die koningrooi­bekkie se flambojant­e paringsdan­s geneem. Die energieke outjie doen van einde September tot einde Maart elke dag sy ding.
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa