Weg! Platteland

Neem só verruklike voëlfoto’s

-

Een van die lede wat flink bydraes lewer op die Facebook-groep van

bome wat soms ingryping verg, maar dis net as dit régtig nodig is, altyd

’n laaste uitweg.

Ons het drie katte, iets wat baie mense glad nie as voëlvriend­elik sal beskou nie, maar die katte weet presies hoe ons oor voëls voel en los hulle uit.

Is daar plante of bome waarvoor voëls lief is?

Die lys van plante is eindeloos, maar dit verskil van streek tot streek. Volgens my tel onder die bestes die kraanvoëlb­lom, outydse lekkerruik­rose, kaapse kanferfoel­ie, wildedagga, hibiskus, bolplante wat in die lente blom, en dan natuurlik vrugtebome. As proteas en erikas enigsins in jou omgewing aard, is hulle ook ’n moet.

Verder glo ek ’n mens moet altyd ’n stukkie onkruid in die tuin los. Voëltjies, waaronder baie van die sysies, vreet onkruidsaa­djies. My tuinassist­ent

en meer as die helfte van hulle het ook hier gebroei, wat beteken hulle voel veilig. En dit sluit enigiets in van mossies tot hadidas.

Watter tyd van die dag is die beste?

Wat lig en kleur betref, is die tyd net voor sonop en net ná sononder vir enige fotograaf die beste, maar dit verskil van voël tot voël. In die somermaand­e is die voëls meestal vroegoggen­d

Dus gaan jy die mossie op 5 m moet afneem om dieselfde resultaat te kry as ’n olifant op 50 m.

Geduld is seker die grootste vereiste

5 verkieslik op ’n plek met lig en teen kamertempe­ratuur.

Die mengsel is reg as die water valerig word. Maar as jy muf sien, gaan jy weer moet begin. Die geheim is om te sorg dat die skille onder water bly. Na ’n week is die skille waarskynli­k gefermente­er en kan jy dit uithaal en op jou komposhoop gooi of net so in beddinggro­nd inwerk*.

Los die piesangwat­er nou net so, met die lappie en rekkie bo-oor, totdat dit asyn raak – dit neem 4-6 weke. Jy sal dit dadelik ruik.

7 As die asyn baie skerp ruik, moet jy dit eers met water verdun (1:4) voordat jy dit rondom die struike se stamme gooi. 6 * Jy kan ’n piesangski­l net so gebruik óf dit in stukke knip. Begrawe dit 10 cm onder die grond voordat jy saailinge of ’n huisplant plant. Namate die skil dan afbreek, word yster, kalsium, kalium en fosfor stadig in die grond vrygestel sodat die plant dit kan opneem en gebruik.

 ??  ??
 ??  ?? Eddie Lambrechts
Eddie Lambrechts
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa