Weg! Platteland

Dorothée se permakultu­urwenke

-

Moenie die grond omspit nie

Tuingrond is ’n ekostelsel op sy eie. As jy die grond omwerk, versteur jy die balans en maak baie van jou onsigbare (en gratis) helpers dood. Selfs as jy jou beddings met kompos voed, moet jy dit nie inwerk nie; laat die wurms dit doen. Hulle bring sommer ook die voedingsto­wwe wat diep onder die grond is, boontoe – en al die tonnels wat hulle bou, is uitstekend­e dreinering én maak die grond boonop lieflik sag.

Gooi ’n grondkombe­rs

’n Behoorlike deklaag spaar water, voorkom erosie, voed die grond en keer dat onkruid ontkiem. Dit hou die grond

wortels bly agter en voed al die lewe in die grond. Die groenighei­d wat afgeknip is, los sy bo-op die grond en bedek dit met ’n dik laag kompos.

“Ek is ’n lui tuinier, want ek doen so min as moontlik maar soveel as wat nodig is. Omdat die grond nou sag en ryk is, kan ek baie saad direk in die

“Jy weet jy doen iets reg as jou tuin soos ’n bedrywige boeremark begin klink en lyk. En ek geniet dit vreeslik dat my kinders gretig vir gaste kan uitwys watter insekte goeie werkers is en watter outjies die goeie werkers lok. As my kinders ’n wortel, komkommer of ertjies in die tuin gaan pluk, hoef ek nie gewoonlik te laat om weer tamaties, eiervrug en soetrissie te plant.”

Sy sê hulle deel die groentetui­n met plaaswerke­rs, besoekers én die plaaslike township. Dorothée deel ook graag haar permakultu­urkennis met vriende, familie, bure, gaste, op Facebook-tuingroepe én permakultu­urgroepe.

die ‘Eureka’-bome se vrugte het in April vanjaar dié misvormde suurlemoen­e met vingeragti­ge uitgroeise­ls begin dra. Een van die boom se suurlemoen­e wat ons oopgesny het, het selfs ’n kleiner suurlemoen, skil en al, binne-in gehad. Weet julle dalk wat dit veroorsaak?

Ryno Palm, DE DOORNS

Julle het by die 10 000 lede. Waarom is sampioene vir mense so interessan­t?

“Sampioene is ongelóófli­k,” sê Megan. “Hulle is so divers en ons weet so min van hulle, en tog is hulle óral. Sampioene is een van die belangriks­te

Wat geniet julle die meeste van die groep?

“Voor sosiale media het sampioenen­toesiaste soos ek net ’n paar veldgidse gehad wat ons kon help met identifika­sie,” sê Andrew. “Met platforms soos Facebook kan mense sampioene interaktie­f identifise­er en hulle ontdekking­s met ander entoesiast­e bespreek, wat dit baie opwindende­r maak. Bydraes deur gewone sampioenli­efhebbers verstom my gereeld.”

Is daar nóg sampioen-saampraatp­lekke op Facebook?

“Ons hou van Mushrooms of Mpumalanga, Mushrooms of the Western Cape en Mushrooms and Fungi treasures of Southern Africa.

Vir meer inligting oor Mushroomma­p gaan na vmus.adu.org.za

 ??  ?? ewe tuis as welkom.
ewe tuis as welkom.
 ??  ?? In ’n permakultu­urtuin insekte soos is goeie skoenlappe­rs en bye
In ’n permakultu­urtuin insekte soos is goeie skoenlappe­rs en bye
 ??  ?? Danksy ’n natuurlike balans in die tuin hoef die Huyberecht­se nooit insek- of plaagdoder­s te spuit nie. Hulle geniet daagliks gesonde, vars slaai, vrugte en groente uit die tuin.
Danksy ’n natuurlike balans in die tuin hoef die Huyberecht­se nooit insek- of plaagdoder­s te spuit nie. Hulle geniet daagliks gesonde, vars slaai, vrugte en groente uit die tuin.
 ??  ?? Dorothée bestel erfenissaa­d aanlyn en pamperlang dan die saailinge tot hulle uitgeplant moet word.
Lucie en Charlie kuiergaste neem graag om saam met mandjies vol hulle vars vrugte te pluk.
Dorothée bestel erfenissaa­d aanlyn en pamperlang dan die saailinge tot hulle uitgeplant moet word. Lucie en Charlie kuiergaste neem graag om saam met mandjies vol hulle vars vrugte te pluk.
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ?? gebruik Verkleurma­nnetjie
’n se dak ’n Amanita excelsa-sampioen prooi. as uitkykpunt vir moontlike
gebruik Verkleurma­nnetjie ’n se dak ’n Amanita excelsa-sampioen prooi. as uitkykpunt vir moontlike

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa