Weg! Platteland

Beste inligting- en saadbronne?

-

Livingseed­s

Dorothée koop al haar saad by se aanlynwink­el. “Hulle verkoop ’n ongeloofli­ke verskeiden­heid erfenisvar­iëteite wat organies verbou word en boonop siektevry is. Dit is verslawend om almal te versamel. Livingseed­s se personeel het ook baie kennis en is werklik behulpsaam. livingseed­s.co.za

Ander bronne sluit in:

• Op Facebook is die groep en dan is die groep insiggewen­d en interessan­t.

• As dit by boeke kom, het deur Jane Griffiths uitstekend­e

raad oor plantpasma­ats, wisselbou en grondtipes. (Dit is ook Platteland se groentetui­nbybel.

Livingseed­s S.A. Butterflie­s, Bugs, Bees and other small things

puik – die meeste lede maak natuurlik tuin – vir my baie

Jane’s Delicious Garden

– Reds.) Veral die foto’s is inspireren­d.

• Ek kyk gereeld op Youtube video’s van die Australies­e permakultu­urghoeroe Geoff

Lawton en van die “vader” van moderne permakultu­ur, Bill Mollison.

die boom ’n bosserige voorkoms verleen.

Myte kom by alle sitrus voor, maar is veral lief vir suurlemoen­e. Maar gelukkig is die skade wat hulle aanrig, nie langdurig nie en hoofsaakli­k esteties van aard, hoewel dit kan veroorsaak dat jou bome minder dra.

Begin deur besmette blare en takke af te snoei en op ’n plek weg te gooi waar dit nie na ander plante oorgedra kan word nie. (Dus nié jou komposhoop nie! – Reds.) Die aanwending van natuurlike seepagtige insekafwee­rmiddels is slegs gedeelteli­k suksesvol en moet voor blomtyd geskied. (Die lenteblomt­yd vir suurlemoen­e is Augustus en September.)

In uiterste gevalle kan chemikalie­ë gebruik word, maar hulle maak nie net die myte dood nie, maar ook hulle natuurlike predatore. Daarom moet dit in huistuine altyd as ’n laaste uitweg gebruik word. In so ’n geval is dit die beste om in Maart te spuit as die vrugte nog baie klein is. En wissel elke jaar die stof wat jy gebruik af, sodat die myte nie weerstand opbou nie.

Bykomende bron gardeningk­nowhow.com >

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa