Dis mós nou diens!

Weg! Ry & Sleep - - BRIEWE - CHRISTIE EN ESTELLE LE ROUX Bronk­horst­spruit

’n ’nM Mens moet nie die groot waar­de van ’n klein ad­ver­ten­sie on­der­skat nie.nie Jy kry diens­ver­skaf­fers wat klein ad­ver­teer,ad maar met groot y­wer hul­le­hu diens le­wer. Ek ver­wys na die ad­ver­ten­sie­ad van Ca­ra­van Ser­vi­ces & Re­pairsRe in Kemp­ton Park in die Mei­uit­ga­weu van WegSleep. ’n Ta­ren­taal het in ons woon­wa vas­ge­vliegv ter­wyl ek teen 90 km/h ge­sleepg het en die neus van die wa is met die slag ge­kraak. Ek het­he by Wes­sel M­cMas­ter, die ei­e­naar van Ca­ra­van Ser­vi­ces & Re­pairs, om hulp aan­ge­klop. Wes­sel het da­de­lik ge­help, die ska­de aan die ve­sel­glas­pa­neel reg­ge­maak en daar­na die wa na­ge­gaan en ge­diens. Ons is dank­baar ons het ons wa na die reg­te men­se toe ge­neem. Nog­maals baie dan­kie. Ons is te­vre­de klan­te.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.