Hier­mee het ons ge­sleep | Fi­at Ful­l­back 2.5 Di-D SX

Weg! Ry & Sleep - - KAMPBESTEMMING -

En­jin 2,477 ℓ (die­sel) Krag 100 kW Wring­krag 324 Nm @ 2 000 r.p.m. Ve­ring On­der die 97,9 kg-neus­ge­wig van die E­cho C­ho­be wat ons ge­sleep het, het die stert met net 2,5 cm ge­sak. Brand­stof­ver­bruik (met woon­wa): 11,49 ℓ/100 km (8,7 km/ℓ). Dis be­re­ken oor 1 193 km van Jo­han­nes­burg na Hluhlu­we en te­rug. Tar­ra 1 755 kg BVM 2 750 kg BKM 4 160 kg Prys R402 900

Die Ful­l­back mag ’n vrag van tot 1 410 kg sleep, maar die haak self is ge­ser­ti­fi­seer vir 1 145 kg met ’n neus­ge­wig van 95 kg.

Soos wat ’n mens op baie bak­kies sien, is die haak ook deel van die ag­ter­ste buf­fer, wat op sy beurt ’n trap­pie vorm om van ag­ter af op die bak te k­lim.

Die stang is ’n Mo­par-pro­duk wat Bo­sal ver­vaar­dig.

Die bol staan 48,5 cm bo die pad en die stang het ’n in­ge­bou­de sak­plaat so­dat jy die bol met 10 cm kan lig as dit te laag is vir jou wa.

Tans kan jy uit 8 Ful­l­back-mo­del­le kies.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.