MIELIE-EN-SPRIETUI-OMELET Pan­ple­sier

Weg! Ry & Sleep - - KAMPKOS -

Pleks van een groot omelet kan jy ook le­pels vol van die meng­sel op ’n slag braai (soos mie­lie­koe­kies) en dit as ’n hap­pie voor­sit.

Jy be­no­dig

(ge­noeg vir 2) 4 ei­ers teen ka­mer­tem­pe­ra­tuur ½ blik­kie (410 g) heel­pit­mie­lies 2 spriet­uie, ge­kap ½ tee­le­pel ker­rie­poei­er ris­sie- of soet ris­sie­sous

Só maak jy

1 K­lits die ei­ers, mie­lies, spriet­uie en ker­rie goed saam en geur dit na smaak met sout en ge­maal­de swart­pe­per.

2 Smelt bot­ter in ’n pan en giet die ei­er­meng­sel daar­in. Braai dit oor ma­ti­ge hit­te tot ge­stol. Sit dit da­de­lik voor met ris­sie­of soet ris­sie­sous.

Weg Ry & Sleep sê Hier­die is ’n baie veel­sy­di­ge re­sep – as jy lus voel vir roer­ei­er, kan jy bloot die meng­sel deur­meng.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.