CAMP MASTER INSTANT SHADE 150 Groot­boet

Weg! Ry & Sleep - - TOERUSTING -

As jy een van daar­die men­se is wat nie rus­tig kan wees voor jou kar nie on­der ’n af­dak of in die koelte is nie, is hier­die me­neer van Camp Master vir jou. Hy is 6 x 3 m en staan 2,75 m hoog, wat be­te­ken jy kan jou ry­ding son­der moei­te on­der hom staan­maak so­dra jou wa af­ge­haak is.

Hy staan ste­wig op sy ses po­te en sy staal­raam­werk slaan mak­lik ge­noeg op en af as jy dit eers on­der die knie het. Sy seil is van po­li­ës­ter en hy het ook ’n sil­wer laag om die son se erg­ste stra­le te­rug te pos.

Prys R2 800 by Ma­kro.

Weg Ry & Sleep sê Die dra­sak wat jy saam kry, het wie­le­tjies om hom mak­li­ker te kry waar jy hom wil hê. >

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.