SEDERBERG

Hul­le het me­kaar meer as ’n jaar laas ge­sien en daar­om het Lyn­n­q­win­da S­cott van Brac­ken­fell en haar sus­ter, Ma­ris­ka van Nie­kerk, be­sluit om saam op die or­ga­nie­se plaas Ja­ma­ka in die Sederberg te gaan kamp.

Weg! Ry & Sleep - - CONTENTS -

My sus­ter, Ma­ris­ka, woon in Jo­han­nes­burg en het on­langs in die Kaap kom kui­er. Ons wou saam by Ja­ma­ka gaan kamp, en om­dat dit net-net min­der as drie uur uit die Kaap is, het ons be­sluit om dit in iet­wat van ’n a­von­tuur te om­skep deur die lang pad soon­toe te ry.

Ver­tel ons meer van Ja­ma­ka. Dis he­mels! Dit is reg­tig ’n ver­steek­te ju­weel in die mid­del van die Sederberg. Hier is lo­wer­groen gras­per­ke en bo­me wat die wê­reld vol staan. Die at­mos­feer en na­tuur­skoon slaan ge­woon jou a­sem weg, en die oom­blik wat jy hier aan­kom, daal ’n kalm­te en in­ner­li­ke v­re­de oor jou neer. Be­skryf die kamp­ter­rein... Die staan­plek­ke is reg­tig groot as ek dit ver­ge­lyk met an­der plek­ke waar ons al ge­kamp het. El­ke staan­plek het ’n be­ton­braai­er, , krag­punt gp en ’n kraan met ri­vier­wa­ter. ri­vier­wa O­ral is groot bo­me en die mees­te staan­plek­ke kry koel­te. Van die staan­plek­ke is na­der aan die ri­vier en poe­le; die an­der is na­der aan die berg. Dit kos R200 p.n. per staan­plek. Is die a­blu­sie­ge­rie­we vol­doen­de? Hier is net een a­blu­sie­blok met warm wa­ter – by die an­der een is ’n koue stort jou voor­land. Die ge­rie­we word el­ke og­gend skoon­ge­maak en deur­gaans net­jies ge­hou. Die stort­hok­kies het ook elk­een ’n aan­trek­deel. Hier is meer as ge­noeg was­bak­ke vir skot­tel­goed en by die groot a­blu­sie­blok is ’n ys- en vries­kas. ’n Mens moet jou eie toi­let­pa­pier b­ring en jy mag nie ’n haar­dro­ër of ke­tel ge­bruik nie. Hoe hou ’n mens jou be­sig as jy hier kamp? Hier is drie groot poe­le in die ri­vier waar jy kan swem, en vyf stap­roe­tes. In die so­mer­maan­de is hier ook ’n vlug­bal­baan. Jy kan op ’n don­kie­kar­rit gaan en hier is meer as ge­noeg plek vir berg­fiets­ry­ers. Is hi hier ver­blyf vir nie-kam­peer­ders? Ja, hier h is kot­hui­se en van daai vol­tyd­se woon­wa­ens woo wat jy kan huur. W Wat moet ’n mens ont­hou om te pak? As A jy nie die ge­meen­skap­li­ke ys- en vries­kas v wil ge­bruik nie, moet jy jou eie b­ring. En ge­noeg drink­wa­ter. I Is hier ’n win­kel? Ja, Ja maar hul­le het net die ba­sie­se din­ge soos soo eet­goed, lek­kers, koel­drank, ys en hout in voor­raad. Koop jou kos en brand­stof op Citrus­dal of Clan­wil­li­am. Hoe het jul­le tot hier ge­ry? Ons het met my Volks­wa­gen Cross Po­lo ge­ry. Om­trent half­pad tus­sen Citrus­dal en Clan­wil­li­am is die “Ce­der­berg Al­ge­ria”-pad­te­ken waar jy regs draai op die grond­pad. Dié pad word la­ter ’n skil­der­ag­ti­ge berg­pas wat jou oor die O­li­fants­ri­vier neem. Volg die pad vir 18 km tot jy by die Al­ge­ria-bos­sta­sie kom. Hier draai jy links in Clan­wil­li­am se rig­ting. Ná 5 km sal jy die pad­te­ken vir Ja­ma­ka sien.

Hoe lyk die pad? Die grond­pad is nog­al stam­pe­rig en waar­skyn­lik meer ge­skik vir bos­wa­ens as pad­wa­ens. Dit is ook nie vir plat kar­re be­doel nie; wees dus ver­sig­tig as jy met jou stads­kar hier­heen ry.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.