Bie­lie­brief

Weg! Ry & Sleep - - BRIEWE -

Jan Ebersohn wen ’n koel­sak en ’n nut­ti­ge saal­sak ter waar­de van R410. Of jou nou kamp, piek­niek hou of langs die krie­ket­veld sit, dié koel­sak het on­der meer plek vir ’n kos­blik as­ook ge­noeg ruim­te vir ’n 1,5 ℓ-koel­drank­bot­tel. Daar is nóg pak­plek in die boon­ste helf­te vir ’n bot­tel die helf­te so groot.

Die saal­sak pas wyds­been oor die rat­hef­boom­ge­deel­te van jou kar. Dit het ver­skil­len­de groot­tes rak­kies vir al daar­die los tyd­skrif­te, sleu­tels en klein­geld.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.