’n Rég­te dak­tent

Weg! Ry & Sleep - - BRIEWE - PAUL BOTHA Te­ger­fel­den, S­wit­ser­land

Kyk hier­die in­te­res­san­te dak­tent wat ek in Aar­burg, S­wit­ser­land, by die Ri­ver­si­de-o­pe­lug­kon­sert raak­ge­loop het. Hier­die soort tent is glo deur ene Ger­hard M­ül­ler ont­werp en hy het sy eer­ste weer­ga­we in 1979 ge­bou. Teen 1990 het hy reeds 1 800 van hier­die dak­ten­te ge­bou. Dit staan be­kend as die Tra­bant-dak­tent – die vloer is 1,45 x 2 m groot en hy het plek vir twee vol­was­se­nes.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.