Self­bou­lug­re­ë­ling is hier

Weg! Ry & Sleep - - NUUS -

Ma­cLa­ren Air in Jo­han­nes­burg het on­langs ’n self­doen­lug­re­ë­ling, wat spe­si­aal vir woon­wa­ens ont­werp is, be­kend ge­stel. Die in­ge­voer­de Ma­cLa­ren HB 9000 is ’n kompakte al­les-in-een-mo­del wat doel­ge­maak is vir woon­wa­ens. Die een­heid is 71 cm lank, 40 cm breed en 28 cm hoog, wat be­te­ken hy pas mak­lik on­der die wa se bed in – dit is ’n be­ter plek om ruim­te af te staan as by­voor­beeld die neus­kas. Nie net plaas dit ek­stra ge­wig op die kop­pel­stuk nie, maar jy ver­loor ook ruim­te vir din­ge soos jou gas­sil­lin­ders, nood­wiel en wa­ter­kan.

Die HB 9000 werk met 220 V en blaas koue of warm lug, wat be­te­ken jy kan hom heel­jaar ge­bruik.

Wat is in­ge­sluit? On­der meer drie lug­in­la­te, 5 m ge­ï­so­leer­de pyp, be­heer­pa­neel met ’n af­stand­be­heer, as­ook ’n sten­sil wat jou help om te sien waar jy by­voor­beeld die ga­te deur die vloer moet sny. Prys R13 750 (BTW en af­le­we­ring uit­ge­sluit).

Kon­tak 011 315 3113 sa­les3@ust.co.za ust.co.za >

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.