X-klas se pry­se be­kend

Weg! Ry & Sleep - - NUUS -

Mer­ce­des-Benz Suid-A­fri­ka het on­langs die pry­se vir sy nuwe bak­kie, die X-klas, be­kend ge­maak. Hy sal eers­daags in han­de­laars se ver­toon­ka­mers staan.

Daar sal twee af­wer­kings­vlak­ke wees: Pro­gres­si­ve en Po­wer. Eers­ge­noem­de is ge­mik op men­se wat ’n hard­wer­ken­de bak­kie soek, maar ook ’n bie­tjie wil spog met hul­le def­ti­ge ry­ding. Die Po­wer is aan die bo­punt van die spek­trum en is be­doel vir men­se wat ’n leef­styl­voer­tuig met styl en werk­ver­rig­ting soek.

Ons wag nog op nuus oor die V6 se prys – dié moet nog eers be­kend ge­stel word – maar dit is dui­de­lik hy gaan duur­der wees as die A­ma­rok V6 van Volks­wa­gen. Hier is so­lank die res.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.