Koop aan­lyn by Mi­das

Weg! Ry & Sleep - - NUUS -

Mi­das se C­lick & Col­lect-diens maak din­ge mak­lik: Jy be­stel on­der­de­le en toe­be­ho­re van die web­blad af, be­taal daar­voor en gaan haal dit dan by jou naas­te tak. En die diens gra­tis.

Waar­om, vra jy dalk. Wel, ge­stel die Mi­das-tak op Kat­hu het nie daar­die sit­plek­oor­trek­sels wat jy vir jou veld­ry­er soek nie, dan kan jy dit be­stel en dit word gra­tis af­ge­le­wer – en jy ont­vang ’n e-pos so­dra jy dit kan gaan haal.

Om­dat jy nie met ’n ver­koops­per­soon werk nie, kan jy jou be­stel­ling ook oor na­we­ke en va­kan­sie­dae plaas – én jy kan vir die stel­sel sê ie­mand anders gaan jou be­stel­ling na­mens jou kom haal.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.