Kort­liks | Eastco Pa­rys

Weg! Ry & Sleep - - KAMPBESTEMMING -

Kamp­plek 32 staan­plek­ke op gras met ’n be­ton­blad, krag­punt, kraan en braai­plek. Die mees­te het ’n groot ska­du­net op. A­blu­sie­ge­rie­we 1 net­jie­se sier­steen­ge­bou met a­par­te ge­rie­we. Prys R270 per staan­plek vir 2 men­se en 1 voer­tuig. By­ko­men­de gas­te be­taal R90 p.p.p.n. en ’n ek­stra voer­tuig kos R90 p.d. Kin­ders on­der 5 kamp gra­tis. Aan­koms- en ver­trek­tyd 12 nm. en 12 nm. Kon­tak 083 379 2872 e­as­t­co­pa­rys. co.za in­fo@e­as­t­co­pa­rys.co.za Hoe ver van Pa­rys af? 13 km. Hoe lyk die pad? 1,5 km grond­pad van die teer­pad tot by die hek, en dan ’n twee­spoor­pad van 1 km van die hek tot in die kamp­ter­rein.

GPS S26.819710 E27.493296

Weg Ry & Sleep sê Jou vier­been­kin­ders kan saam kom kamp. Ge­sels net eers met Susan wan­neer jy bel om te be­spreek.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.