Kort­liks | Umfula

Weg! Ry & Sleep - - KAMPBESTEMMING -

Kamp­plek 38 staan­plek­ke op gras met krag en ska­du­wee. Som­mi­ge is meer ge­lyk as an­der en jy deel ’n kraan en vul­lis­drom met jou bu­re. A­blu­sie­ge­rie­we 1 a­blu­sie­blok met a­par­te ge­rie­we. ’n Mens moet jou staan ken in die klein stort­hok­kies. Prys R400 per staan­plek vir tot 4 men­se. Aan­koms- en ver­trek­tyd 2 nm. en 10 vm. Kon­tak 082 312 4123 umfula.net in­fo@umfula.net Hoe ver van Pa­rys af? 6 km. Hoe lyk die pad? Die laas­te 750 m tot by die hek is ’n goeie grond­pad.

GPS S26.86228 E27.46855

Weg Ry & Sleep sê Umfula het nie ’n kamp­win­kel nie, maar jy kan by die kroeg of ont­vangs­kan­toor kom aan­klop vir hout en ys.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.