Kort­liks | Casa Ca­ra­lod­ge

Weg! Ry & Sleep - - KAMPBESTEMMING -

Kamp­plek 13 staan­plek­ke, elk­een met ’n ge­pla­vei­de blad en pri­va­te bad­ka­mer. A­blu­sie­ge­rie­we Splin­ter­nuut en nét vir jou. Prys R350 (R400 oor na­we­ke) per staan­plek vir 4 men­se. By­ko­men­de gas­te be­taal dan R60-R80 p.p.p.n. Aan­koms- en ver­trek­tyd 2 nm. en 10 vm. Kon­tak 056 817 1251 of 083 554 9204 ca­sa­ca­ra.co.za lodge@ca­sa­ca­ra. co.za Hoe ver van Pa­rys af? 7 km. Hoe lyk die pad? Die laas­te 3 km is ’n grond­pad wat kan doen met ’n be­soek van ’n pad­skra­per.

GPS S26.859803 E27.49859

Weg Ry & Sleep sê Moe­nie jou ver­ky­ker ver­geet nie. Hier is ’n mag­dom vo­ëls langs die wa­ter.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.