Kort­liks | Barklypas

Weg! Ry & Sleep - - ROETE -

Be­gin S31.261577 E27.831081 Kruin S31.211799 E27.841959 Eind­punt S31.211799 E27.841959 Af­stand 11 km Hoog­te bo see­spie­ël 2 018 m Naas­te dorp El­li­ot (9 km suid) en Bark­ly-Oos (41 km noord)

Weg Ry & Sleep sê Die pas is mak­lik en vin­nig om te ry op ’n son­skyn­dag. Dis ook die toe­gangs­roe­te tot die af­draai na die Bas­ter­voet­pad.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.