Haak, haak

Weg! Ry & Sleep - - TOERUSTING -

Was jy al ooit be­kom­merd om jou bos- of woon­wa op jou staan­plek te los ter­wyl jy en jou ge­sin op ’n wild­kyk­rit ver­trek of net gou dorp toe glip vir pro­vi­and?

Hier­die toe­stel pas in die hol­te van die kop­pel­stuk so­dat skur­ke nie jou splin­te­nu­we S­pri­te kan haak en met hom die pad vat nie. Prys R190 by Camp & C­limb.

Weg Ry & Sleep sê Die­we gaan ’n klomp skroe­we­draai­ers en lo­pers in hul­le sak moet rond­dra as hul­le dié toe­stel wil los­kry.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.