On­ge­ag die weer

Weg! Ry & Sleep - - TOERUSTING -

Aan­ge­sien dié slot se dop met rub­ber be­han­del is, werk hy lek­ker op plek­ke soos woon­wa­en sleep­wa­deu­re waar die slot aan­hou­dend teen die bak­werk gaan kap.

Die slot het dub­be­le koe­ël­la­ers en die kant met die sleu­tel­gat word met ’n dop­pie ver­se­ël so­dat die me­ga­nis­me nie deur stof en wa­ter be­ska­dig kan word nie. Prys R230 by Ta­ke­a­lot.

Weg Ry & Sleep sê Hier­die slot kom han­dig te pas as jy jou op paaie be­ge­we waar jou bos­wa ’n dik laag stof kry.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.