E­s­kom in ’n bok­sie

Weg! Ry & Sleep - - TOERUSTING -

Ge­bruik dié toe­stel as ’n laas­te uit­weg, want jou aan­val­ler moet let­ter­lik bo-op jou wees voor­dat jy hom daar­mee kan by­kom. Die 5 500 V wat deur jou se­nu­stel­sel bruis, is ge­noeg om e­ni­ge ou op sy ag­ter­ent te laat sit. Die bat­te­rye is her­laai­baar en die koord word ver­skaf. Prys R250 by Bla­des & T­rig­gers.

Weg Ry & Sleep sê 5 500 V is om­trent die helf­te van die krag wat deur ’n ti­pie­se wild­hei­ning loop. Praat van skok...

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.