Kort­liks | Anys­berg-na­tuur­re­ser­vaat

Weg! Ry & Sleep - - JAN TUISBLY SE DINGES -

Kamp­plek 5 staan­plek­ke langs me­kaar on­der koel­te­bo­me. Geen e­lek­tri­si­teit nie.

A­blu­sie­ge­rie­we ’n Sil­wer­skoon bad­ka­mer­ge­bou skaars 70 m van die ver­ste staan­plek af.

Prys Bui­te sei­soen R120 vir 2 men­se en daar­na R35 p.p. (mak­si­mum 6 per staan­plek), en R260 per staan­plek oor lang­na­we­ke en va­kan­sie­tye. ’n Be­wa­rings­ta­rief van R40 per dag (R20 vir kin­ders) is be­taal­baar. Aan­koms- en ver­trek­tyd 2 nm. en 10 vm.

Be­spre­kings 021 659 3500 book­ings@ca­pe­na­tu­re.co.za ca­pe­na­tu­re.co.za

Na­vrae 023 551 1922 anys­berg@mweb.co.za

Hoe lyk die pad? Die kort­ste roe­te uit Kaap­stad is deur Touws­ri­vier en met ’n san­de­ri­ge grond­pad (40 km) tot by die park se we­s­te­li­ke hek. Van hier af is dit ’n klip­pe­ri­ge twee­spoor­paad­jie (27 km) tot by die park­kan­toor. Dié roe­te duur van Kaap­stad af min­stens 3 uur en is nie ge­skik vir ’n ge­wo­ne mo­tor nie. ’n Mak­li­ker roe­te is van Laings­burg af suid­waarts tot by die hoof­hek. Van hier af is dit 17 km tot by die kan­toor en kamp­plek. Dis ’n sink­plaat­pad wat jy in ’n se­dan­mo­tor kan baas­raak mits jy sta­dig ry, maar ’n pad­woon­wa gaan uit­me­kaar skud.

Naas­te dorp Laings­burg 60 km.

GPS S33.46360 E20.58883

Weg Ry & Sleep sê Bring ’n te­le­skoop vir ster­re­kyk, ’n ver­ky­ker vir vo­ël­skyk en ’n bril vir boek­lees.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.