Blou­vin-ko­ning­vis Ca­ranx me­lam­py­gus

Weg! Ry & Sleep - - KAMP & KATROL - Teks Jes­si­ca Glass Skets Elai­ne Heem­stra © Sui­der-A­fri­kaan­se In­s­ti­tuut vir A­kwa­tie­se Bi­o­di­ver­si­teit (SAIAB)

’n Mens kry die blou­vin-ko­ning­vis in die In­die­se én At­lan­tie­se O­se­aan. Hul­le kom voor van Suid-A­fri­ka tot Ja­pan, en ook in die sen­tra­le en noor­de­li­ke deel van die Suid-A­me­ri­kaan­se wes­kus. Hy het ’n wis­sel­kleu­ri­ge blou op die rug­kant en die stert­vin­ge­deel­tes wat wis­sel van tur­koois tot ’n groe­ne­ri­ge blou. Vol­was­se­nes het ’n he­le paar blou of swart kol­le op hul­le sye en die lyf is vaart­be­lyn met ’n skuins voor­kop.

Groot­te en bi­o­lo­gie Hul­le be­reik vol­was­sen­heid wan­neer hul­le rond­om 35 cm lank en 2 jaar oud is, maar word ge­mid­deld 60 cm lank. Die jon­ges bly aan­vank­lik in sko­le, maar neem hul­le eie koers wan­neer hul­le ge­reed is om te broei – dan is hul­le meer ge­bieds­ge­bon­de. La­ter in die so­mer koek hul­le dan weer saam in ver­skil­len­de groot­tes sko­le vir die broei­tyd.

Ha­bi­tat Hul­le ver­kies tro­pie­se en sub­tro­pie­se wa­ter en ’n mens sien die jon­ges by strand­me­re teen vars­wa­ter. Die gro­ter vis ver­kies klip­ag­ti­ge riw­we, ge­ï­so­leer­de ring­riw­we, ko­raal­ly­ne en gra­nie­tei­lan­de en hou by diep­tes van 1-190 m. Hul­le vreet ’n ver­skei­den­heid vis, skaal­die­re, kop­po­ti­ge die­re en on­ge­wer­wel­des op die bo­dem.

Kry hul­le hier Hul­le is sterk roof­die­re en ge­wild on­der hen­ge­laars, ver­al in K­waZu­lu-Na­tal en die Wil­de­kus.

Dis ’n re­kord 7,7 kg (SuidA­fri­ka); 13,24 kg (C­lip­per­ton­ei­lan­de). SASSI-sta­tus Geen, maar laat die vis so­ver moont­lik vry na­dat jy een ge­vang het.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.