Voor jy jou beur­sie oop­maak

Weg! Ry & Sleep - - SLEEPTOETS -

Wat sê die boe­kie? Brand­stof Pe­trol En­jin 2,995 ℓ Si­lin­ders V6 Krag 250 kW @ 6 500 r.p.m. Wring­krag 450 Nm @ 3 500 r.p.m. Rat­kas 8 spoed-ou­to­ma­ties Aan­dry­wing Per­ma­nen­te vier­wiel met stan­daard- sen­tra­le e­we­naar­slot en op­si­o­ne­le ag­ter­ste e­we­naar­slot. Tar­ra 2 155 kg BVM 3 170 kg BKM 6 670 kg Waad­diep­te 900 mm (teen nie vin­ni­ger nie as 7 km/h) Sleep­ver­moë vir ge­rem­de sleep­ding Tot 3 500 kg Af­me­tings 4 974 mm (l); 2 002 mm (b); 1 846 mm (h)

Wiel­ba­sis 2 923 mm S­poor­wyd­te 1 703 mm (voor); 1 698 mm (ag­ter) Grond­vry­hoog­te 208-283 mm (ver­stel­ba­re lug­ve­ring)

Brand­stof­tenk 89 ℓ Prys (nuut) Van­af R1 388 700 Prys (twee­de­hands) Op au­to­tra­der.co.za het ons ’n HSE 2017 Si6-mo­del met 22 000 km op die klok ge­sien vir R1 199 000.

Vin­ni­ge fei­te

Die sleep­haak ’n Ver­wy­der­ba­re haak is stan­daard, maar jy kan ook ’n B­rink- e­lek­trie­se uit­swaai­stang kies (soos ons toets­voer­tuig). Die stang is ge­ser­ti­fi­seer vir ’n neus­ge­wig van tot 350 kg en het ’n D­waar­de van 16,32 kN – dis ge­lyk­staan­de aan 1664,18 kg en ver­wys na ’n spe­si­fie­ke vrag­toets vir die stang.

Ve­ring SLA-ve­ring met dub­be­le­la­er­ska­kels, lug­ve­re met pas­sie­we dem­pers voor, en in­te­gra­le ska­kel­ve­re ag­ter ook met lug­ve­re en pas­sie­we dem­pers. Met die ag­ter­ste ve­ring op sy hoog­ste ge­lig, het die voer­tuig 3 cm ge­sak on­der die 150 kg neus­ge­wig van die Ka­van­go. Die rit is meer stam­pe­rig op ’n sink­plaat­grond­pad as wat ’n mens ver­wag.. Wat sê die skaal?

2 720 kg met ’n vol tenk brand­stof, die be­stuur­der in die kar en die Ka­van­go se neus op die stang. Bin­ne­ruim Die ba­ga­sie­bak het pak­plek vir A­fri­ka, maar ook ’n slim uit­vou­blad wan­neer jy die ba­ga­sie-

bak­dek­sel oop­maak. Soos die deur lig, vou ’n 30 cm breë blad plat na bui­te. Dit kom han­dig te pas vir ek­stra steun wan­neer ’n mens goed in- en uit­laai, en keer dat goed by die ag­ter­deur uit­val. Die klap het ook ’n knop­pie as jy dit mak­lik wil oop- en toe­maak.

Spoed. Die o­do­me­ter is 5 km/h uit teen­oor die GPS-spoed - met die o­do­me­ter op 100 km/h wys die GPS 95 km/h.

Brand­stof­ver­bruik Vol­gens die mo­tor se re­ke­naar was die ver­bruik 17,7 ℓ/ 100 km (5,6 km/ℓ), maar vol­gens ons som­me was die sy­fer 25 ℓ/100 km (4 km/ℓ). Dis ef­fens aan die swaar kant, maar teen 7 000 km was die toets­mo­tor se en­jin nog nie mooi in­ge­loop nie. Af­wer­king Don­ker, so­lied, styl­vol en duur­saam, en ’n knop­pie vir el­ke ding. Ek­stras Daar is meer as 80 op­sies vir die Luxu­ry­mo­del. Slegs vir ’n wit of swart kar be­taal jy nie ek­stra nie – die an­der 10 kleu­re kos tus­sen R5 500 en R38 500 ek­stra. An­der ek­stras sluit in ’n ver­hit­te stuur­wiel (R3 600), band­druk­mo­ni­tors (R7 700), e­lek­tro­nies­be­heer­de e­we­naar (R16 800) en se­we sit­plek­ke (R22 500).

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.