Lig die hoed

Weg! Ry & Sleep - - RYHUISTOETS -

Van voor af mag die Maxmo Cam­py dalk na ’n dood­ge­wo­ne ry­ding lyk, maar dis ag­ter­langs waar din­ge in­te­res­sant raak.

Hy het skuif­deu­re aan weers­kan­te, maar die ding wat die oog tref, is die groot wit op­slaan­dak wat ba­sies oor die he­le kar strek. Die dak word bin­ne met gly­strop­pe voor en ag­ter vas­ge­hou, en wan­neer jy hul­le laat skiet, lig gas­stut­te hom die hoog­tes in.

Met die dak op­ge­slaan is dit ver­ba­send ruim bin­ne – jy moet lan­ger as 2,05 m wees voor jou kop aan die ag­ter­kant aan die dak gaan raak.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.