Kom­buis in ’n boks

Weg! Ry & Sleep - - NUUS -

AluBox, wat spe­si­a­li­seer in pas­ge­maak­te a­lu­mi­ni­um krat­te, het ’n u­nie­ke “kom­buis­krat” ont­werp.

Dis so groot soos ’n ge­wo­ne 80 ℓ-plas­tiek­hou­er (55 x 38 x 38 cm) en is só ste­wig ge­bou dat jy hom som­mer ag­ter­op jou bak­kie of in die kar se kat­te­bak kan sit. Vol­gens Paul Ly­desUings, hoof van AluBox, is hy trou­ens só sterk jy kan hom as ’n trap ge­bruik.

Die krat is vol­le­dig toe­ge­rus met eet­ge­rei vir vier, met mes­se, vur­ke, le­pels, be­kers en bor­de, en selfs ’n sny­bord, braai­pan en ei­er­spaan.

Die krat se dek­sel maak oop na bo, maar dan slaan die voor­ste sy­kant ook plat na jou toe – am­per soos ’n woon­wa se sy­deur wat plat­slaan om ’n werk­blad te vorm.

Op die blad is ’n een­plaat­gas­stoof (en jy kry ook ’n ek­stra gas­si­lin­der saam).

Die he­le sto­rie weeg net 12 kg – mak­lik om op te tel en neer te sit. Prys R4 450 (AluBox is in P­re­to­ria, maar ge­bruik die diens­te van ’n land­wye koe­rier teen ’n ad­di­si­o­ne­le af­le­we­rings­ta­rief.) Kon­tak 076 924 2687 in­fo@alubox.co.za alubox.co.za

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.