Weg! Ry & Sleep

Kortliks | Mountain Fly Fishing

-

pirie@mweb.co.za mountainfl­yfishing.co.za Hoe lyk die pad? Die laaste 8 km is grondpad wat nie begaanbaar is vir gewone padwaens nie. Hier moet jy eerder in ’n boswa, boswoonwa of tent kamp.

GPS S23.873676 E29.907161

Weg Ry & Sleep sê David kan ook hand bysit met ’n les of twee as jou vlieghenge­lvaardighe­de effens verroes het. Reël net voor die tyd.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa