Weg! Ry & Sleep

Goedkoop en gaaf

-

Dis ’n kompakte krat wat ’n elektriese dompelpomp­ie, ’n 2 m lange pyp en ’n stortkop met ’n suigdop bevat. Die krat hou 5 ℓ water en jy prop die dompelpomp se koord by jou voertuig se 12V-sok in. Die koord is nie baie lank nie – jy gaan teenaan jou Hilux moet stort.

Prys R400 by Camp & Climb.

Weg Ry & Sleep sê Dit is ’n goedkoop plan wat ’n taamlike sterk straal water uitpomp voordat jy hom weer in sy krat bêre. www.weg.co.za

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa