S­HER­PA SE BAGASIEWAENTJIE IS HIER

Weg! Ry & Sleep - - NUUS -

S­her­pa Lei­su­re het ’n bagasiewaentjie by sy reeks ge­voeg. Een van die groot ken­mer­ke van S­her­pa is die vol­le ve­sel­glas­romp, iets waar­mee die nu­we Fi­breTrail-wa­en­tjie ook toe­ge­rus is.

Die wa­en­tjie het ’n laai­ge­deel­te met ’n dek­sel wat ti­pies is aan ba­ga­sie­wa­en­tjies, én ’n af­son­der­li­ke neus­kas. Die nood­wiel pas in sy eie luik on­der die vloer van die laai­ruim. Hier­die luik het ’n prop in­ge­val daar wa­ter in die wa­en­tjie is waar­van jy ont­slae wil raak – soos wan­neer jy die bin­ne­kant uit­was.

Die ei­e­naar van S­her­pa, Ne­vil­le de Meil­lon, sê hy het die Fi­breTrail se ont­werp by die groot­te van ’n Hyun­dai i20 aan­ge­pas. “Daar is ’n groot aan­vraag na dié soort wa­en­tjie, ver­al om­dat dit van ve­sel­glas ge­bou is. Dit pas ver­al ko­pers wat na­by die kus bly waar see­sproei ’n pro­bleem is.”

Ko­pers kan kies tus­sen ’n ge­gal­va­ni­seer­de­s­taal- of a­lu­mi­ni­um­on­der­stel en daar is nie ’n prys­ver­skil nie.

Ek­stras Dak­rak R650 en mat R850.

Die sy­fers 3,6 (l) x 1,45 (b) x 1,1 m (h); tar­ra­ge­wig 220 kg; dra­ver­moë 530 kg; BVM 750 kg; 155/80R13-ban­de.

Prys R25 000.

Kon­tak 011 452 8188 of 082 554 8335

ne­vil­[email protected]­pa­lei­su­re.co.za sher­pa­lei­su­re.co.za

LAAI IN. S­her­pa se nu­we Fi­breTrail-bagasiewaentjie be­staan hoof­saak­lik uit ve­sel­glas en die nood­wiel sit weg­ge­steek in die wa­en­tjie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.