Dus­ter lig­gies af­ge­stof

Weg! Ry & Sleep - - NUUS -

Die 2018-mo­del Re­nault Dus­ter is ook by die Fe­s­ti­val of Mo­to­ring ont­hul. Die nu­we Dus­ter het ’n meer ge­spier­de voor­koms, ek­stra chroom­stro­kies, nu­we hoof­lig­te, nu­we ag­ter­lig­te én hy staan ho­ër bo die grond, maar an­der­sins is die ver­skil­le nie té dra­ma­ties nie.

Die nu­we Dus­ter spog boon­op met ou­to­ma­tie­se lug­re­ë­ling, sleu­tel­vrye toe­gang, 360°-ka­me­ras, blin­de­kol­sen­sors en af­draan­de­be­heer. En ’n op­ge­knap­te 4x4-mo­del is op pad.

Teen druk­tyd was ons by die amp­te­li­ke be­kend­stel­ling van die nu­we Dus­ter – lees ons in­druk­ke in ’n vol­gen­de uit­ga­we.

Die pryse vir die nu­we Dus­ter is soos volg:

1.6 Ex­pres­si­on 4x2 R249 900

1.5 dCi Dy­n­a­mi­que 4x2 R282 900

1.5 dCi Dy­n­a­mi­que EDC 4x2 R316 900

1.5 dCi Dy­n­a­mi­que 4x4 R321 900

1.5 dCi P­res­ti­ge EDC 4x2 R334 900 >

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.