Die C­hi­ne­se maak reg

Weg! Ry & Sleep - - NUUS -

Ha­val het ook ’n voer­tuig by die Fe­s­ti­val of Mo­to­ring-mo­tor­skou be­kend ge­stel. Die reus­ag­ti­ge H9 word aan­ge­dryf deur ’n 8 spoe­d­ou­to­ma­tie­se rat­kas, ge­kop­pel aan ’n vier­si­lin­der-tur­bo­pe­trol­en­jin wat 180 kW teen 5 500 r.p.m. en 350 Nm teen 1 800 r.p.m. le­wer.

Die H9 ge­bruik ’n deel­tyd­se vier­trek­stel­sel, en nes Ha­val se an­der voer­tuie is die af­wer­kings­vlak­ke van uit­staan­de ge­hal­te. Ons mo­tor­skry­wer Ky­le Kock reis tans saam met Ha­val as deel van hul­le be­wust­heids­veld­tog teen re­nos­ter­stro­pe­ry. Ky­le sal sy in­druk­ke van die H9 in die vol­gen­de uit­ga­we deel.

Die H9 is nou by Ha­val-han­de­laars be­skik­baar teen R599 900.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.