Kort­liks | Raaswater River-lod­ge

Weg! Ry & Sleep - - KAMP & KATROL -

Vis Karp, geel­vis, mod­der­bek, ba­ber.

Kamp­plek ’n Oop kamp­ge­deel­te wat strek tot teen die ri­vier. Die staan­plek­ke is nie af­ge­ba­ken nie en hier is p­lek vir on­ge­veer 30 woon­wa­ens.

A­blu­sie­ge­rie­we 1 bad­ka­mer­ge­bou vir kam­peer­ders langs die kamp­plek wat drie keer per dag skoon­ge­maak word: 9 vm., 2 nm. en 4 nm.

Prys R250 p.n. per staan­plek plus R55 p.p.p.n. (R35 vir kin­ders o.12; gra­tis vir o.5’s.) Mak­si­mum 6 men­se per staan­plek.

Aan­koms- en ver­trek­tyd Hier’s geen vas­ge­stel­de tye nie, maar dit moet in kan­toor­u­re wees.

Kon­tak 072 185 5674 [email protected] vo­da­mail.co.za raas­wa­ter­ri­ver­lod­ge.com

Hoe lyk die pad? Die laas­te 3,8 km is ’n skaf­li­ke grond­pad.

GPS S26.931267 E27.018817

Weg Ry & Sleep sê Die groot­ste karp wat on­langs hier ge­vang is, het die skaal op 9,8 kg ge­trek.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.