Dis tyd vir laag­lê

Weg! Ry & Sleep - - BTOOOEKRUSESCTTINIOGN -

Jy ge­bruik dié nut­ti­ge pot wan­neer jy al­les – van ont­byt tot aand­e­te en e­nig­iets tus­sen­in – op een p­lek wil gaar­maak. Hy is ewe tuis op ’n gas­stoof, en wan­neer die re­ën jou braai­plan­ne in die wie­le ry, kry jy ’n bre­die in ’n jap­trap in hom gaar. Prys R850 by Camp & C­limb.

Weg Ry & Sleep sê Die an­der lek­ker ding van ’n plat­boom­pot is na­tuur­lik hoe mak­lik en knus hy in jou woon­wa se kas pas.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.