Veel­sy­di­ge vent

Weg! Ry & Sleep - - BTOOOEKRUSESCTTINIOGN -

Hier­die net­jie­se pot is vir die ke­re wan­neer jy ’n bie­tjie meer p­lek no­dig het vir jou kamp­ge­bak of een van jou voor­tref­li­ke by­kos­se. Die dek­sel het ’n diep kon­kaaf­ont­werp; dus kan jy ko­le op hom sit om die kos e­we­re­dig van al­le kan­te af gaar te kry. Prys R370 by Camp & C­limb.

Weg Ry & Sleep sê Die pot se hand­vat­sels het ’n spe­si­a­le greep so­dat jy hom mak­li­ker van die ko­le af kan lig. >

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.