WAT MOET EK BRING?

Weg! Ry & Sleep - - MY WIELE -

jou­self en jou ge­sin jou eie voer­tuig en brand­stof jou eie drink- en peu­sel­goed

EN KOS?

Mid­dag­e­te by die Diep­wal­le-bos­bou­sta­sie is in­ge­sluit, en ons stop by een van die ri­vier­krui­sings vir kof­fie en tee.

HOE­VEEL KOS DIT?

R400 p.p. (R500 as jy saam met ons ry.) Stu­den­te be­taal R200 en kin­ders o.10 jaar R100.

DIE TOERPRYS SLUIT IN

park­toe­gangs­geld twee­rig­ting­ra­dio’ s mid­dag­e­te ’n pro­fes­si­o­ne­le toer­lei­er en er­va­re gids Ont­hou: Net vyf voer­tuie word per toer toe­ge­laat!

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.