S­kink ‘n iet­sie!

Weg! Ry & Sleep - - BLOKRAAI -

WEN VAN LOVEREN TANGLED TREE-WY­NE TER WAAR­DE VAN R1 000 Dié heer­li­ke e­ko­vrien­de­li­ke reeks is ge­ïn­spi­reer deur ’n boom op die plaas Van Loveren. In 1941 het Je­an Re­tief ’n R­hus lan­cea uit die des­tyd­se Na­tal be­stel. Haar man, Hen­nie, was vas oor­tuig dis die­self­de soort boom as die ka­ree wat langs die ri­vier groei – en om dit te be­wys het hy ’n loot van die nu­we boom langs die oue ge­plant. Die twee bo­me het se­dert­dien tot een boom ver­stren­gel, iets wat hul­le lief­de vir me­kaar sim­bo­li­seer. En die bes­te deel van die reeks? Die kool­stof­voet­spoor daar­van is 75% la­er as wyn in glas­bot­tels. Pro­beer van­dag nog die Tangled Tree C­ho­co­la­te Ca­ber­net Sau­vig­non, But­terscotch C­har­don­nay, Mos­ca­to Rosé, Tro­pi­cal www.weg.co.za Sau­vig­non blanc en S­pi­cy S­hi­raz. Lees meer oor ons wy­ne by tang­led­tree.com.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.