S­wift maak stem dik

Weg! Ry & Sleep - - NUUS -

Lof­tus Ca­ra­van Ci­ty voer se­dert die be­gin van die jaar S­wift-woon­wa­ens uit En­ge­land in, iets waar­oor som­mi­ge plaas­li­ke sle­pers twy­fel het. Dis te ver­sta­ne as ’n mens in ag neem dat an­der woon­wa­han­dels­na­me voor­heen son­der wel­slae in­ge­voer is.

Dit lyk eg­ter of Lof­tus met die S­wift raak­ge­vat het. Vol­gens Woody Lof­tus, me­de-ei­e­naar, het hul­le het al 17 woon­wa­ens – waar­on­der 10 dub­be­las­se – in­ge­voer en nóg be­stel­lings ge­plaas. Woody-hul­le het ook ’n vyf­jaar­ver­sprei­dings­reg vir die S­wift in Suid-A­fri­ka be­kom. As die aan­leg in En­ge­land voor­raad het, neem dit ses we­ke na­dat jy ’n wa be­stel het voor jy dit by die han­de­laar kan gaan haak.

Kon­tak 011 792 1456 [email protected] lof­tuscc.co.za lof­tus­ca­ra­vans.co.za

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.