Kort­liks | Le­ba­non Citrus-vakansieplaas

Weg! Ry & Sleep - - KAMPBESTEMMING | CLANWILLIAM -

Kamp­plek 25 staan­plek­ke op gras wat wis­sel van ek­stra­ruim tot klein. Die mees­te het krag­pun­te (5 is daar­son­der), wa­ter en ’n braai­plek son­der ’n roos­ter. A­blu­sie­ge­rie­we 3 ver­skil­len­de ge­boue waar­van die naas­te staan­plek se men­se 30 m ver moet stap. Prys Af­han­gend van die sei­soen en wat­ter spe­si­fie­ke staan­plek kos dit R300 per staan­plek vir 2 men­se tot R480 vir 4 men­se.

Aan­koms- en ver­trek­tyd 2 nm. en 10 vm.

Kon­tak 027 482 2508 of 072 895 1993

le­ba­[email protected]­tam.co.za le­ba­non.co.za

Hoe ver van Clan­wil­li­am af? 16 km (grond­pad).

Hoe lyk die pad? Die laas­te 13,8 km na­dat jy van die N7 af­ge­draai het, is grond­pad wat wis­sel van klip­pe­rig met sink­plaat­ge­deel­tes tot mooi grond­pad. Teen 30 km/h sal jou ge­wo­ne woon­wa heel bly.

GPS S32.267344 E18.930442

Weg Ry & Sleep sê In die aan­de is dit stik­don­ker en hier is geen lig­te by die staan­plek­ke nie. Ont­hou dus al jou lig­te.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.