Kort­liks | Bos­veld-O­a­se

Weg! Ry & Sleep - - JAN TUISBLY SE DINGES -

Kamp­plek 114 staan­plek­ke met ’n dik mat gras op ge­lyk grond.

A­blu­sie­ge­rie­we Net­jies, skoon en goed ver­sprei deur die ter­rein.

Prys R440-R630 p.n. per staan­plek vir 4 men­se, af­han­gend van die sei­soen. ’n Ad­mi­nis­tra­sie­ta­rief van R50 word met el­ke be­spre­king ge­hef. Kon­tak die oord vir spe­si­a­le win­ter­pry­se.

Kon­tak 072 215 2114 bos­vel­do­a­se b­rits.co.za in­[email protected]­vel­do­a­se­brits.co.za

Aan­koms- en ver­trek­tyd 8 vm. en 4 nm., maar 1 nm. en 10 vm. in skool­va­kan­sies.

Hoe lyk die pad? Die laas­te 2,5 km is grond­pad wat p­lek-p­lek sink­plaat ge­ry is.

GPS S25.530793 E27.827206 (hek) S25.527500 E27.827349 (kan­toor)

Weg Ry & Sleep sê As ie­mand in jou ge­sel­skap die rol­stoel­vrien­de­li­ke ge­rie­we no­dig kry, moet jy ont­hou om te vra om na­by een van dié a­blu­sie­blok­ke (B en C) te kamp. Die ter­rein­plan wat jy met jou be­spre­king kry, dui nie die a­blu­sie­blok­ke se nom­mers aan nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.