Bie­lie­brief

Weg! Ry & Sleep - - BRIEWE -

Elize en Sa­rel wen ’n Booxe Ul­ti­ma­te Boot Box ter waar­de van R1 695. Dié plas­tiek­kis pas in jou voer­tuig se laai­ruim­te en is net die p­lek vir i­tems soos jou her­win­nings­toe­rus­ting, oor­lei­ka­bels en nood­hulp­tas­sie. Dit word ge­maak van duur­sa­me plas­tiek en het a­lu­mi­ni­um­skar­nie­re. Spe­si­a­le rub­ber­stro­ke sorg dat die kis nie rond­gly nie. Dis dus meer as net ’n bê­re­plek – hier is p­lek vir die kin­ders se sport­toe­rus­ting, jou ek­stra stel oe­fen­kle­re of net ’n pak­plek uit die oog vir jou waar­de­vol­le i­tems ter­wyl jy vin­nig by die win­kels in­hard­loop. booxe.co.za

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.