Waar staan jy?

Wat is jou ge­voel oor voor­af­toe­ge­ken­de staan­plek­ke? Ver­kies jy om eer­der self jou staan­plek te kies wan­neer jy by die kamp­plek aan­kom?

Weg! Ry & Sleep - - DIGITAAL -

Ge­or­ge Ja­cobsz

Ek kies eer­der self my staan­plek. Ek het my al le­lik vas­ge­loop wan­neer ek ver­plig word om ’n staan­plek te vat.

Jo­han Mun­nik

Ek kies self my staan­plek.

Jan van Rooy­en

Ek hou daar­van as jou staan­plek voor­af toe­ge­ken word. Dan hoef ek nie te jaag om ’n or­dent­li­ke staan­plek te kry nie. Dis lek­ker as ’n mens eers laat ver­trek, want jy weet wat jy gaan kry.

Hen­nie La­cock

As jy weet hoe die kamp­plek lyk, is dit lek­ker as jy voor­af jou staan­plek kry. Maar in die mees­te ge­val­le ver­kies ek om my eie p­lek uit te kies.

Mar­co P­re­to­ri­us

Ek ver­kies be­slis voor­af­toe­ge­ken­de staan­plek­ke.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.