TOE­RUS­TING

Giet­ys­ter­koo­kwa­re is am­per si­no­niem met Suid-A­fri­kaan­se kook­kuns, en met die son­skyn­so­mer­weer in ge­dag­te het ons vir jou ’n klom­pie nut­ti­ge pot­te en pan­ne vir die kamp­ter­rein gaan soek.

Weg! Ry & Sleep - - INHOUD - Teks Ky­le Kock Fo­to’s Ja­mes Garag­hty

Suid-A­fri­ka­ners hou nou maar een­maal daar­van om in die bui­te­lug kos te maak en te eet... en dis nie al­tyd nood­wen­dig ’n tjop en ’n stuk­kie wors op die roos­ter nie. Min din­ge kry meer af­trek as ’n pot­jie. ’n Mens kan am­per sê dis nie net ’n maal­tyd nie, maar eer­der ’n ge­beur­te­nis. Ons het selfs kom­pe­ti­sies om te kyk wie die bes­te pot­jie kan maak.

Maar dit is net een voor­beeld. Daar is ’n le­gio an­der ma­nie­re om kos in die bui­te­lug gaar te kry, maar die een ge­me­ne de­ler is ge­woon­lik die ge­bruik van ’n giet­ys­ter­pro­duk.

Ons het in die win­kels gaan snuf­fel en dié klom­pie nut­ti­ge giet­ys­ter­pro­duk­te vir jou uit­ge­kies.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.