Weg! Ry & Sleep

Die tegniese goed

-

Lengte 6,55 m

Breedte 2,4 m

Hoogte 2,55 m

Dakhoogte binne-in 1,9 m

Netto gewig 1 360 kg

Dravermoë 300 kg

BVM 1 660 kg

Prys R349 500

Plus

Die stapelbed is prakties en spaar ruimte. Die buitekas is groot genoeg vir bonkige kampgoed. Dit het ’n binne- én buitekombu­is. Al die kragpunte in die wa is ’n groot bederf. Die beligting, van die leesligte tot die vertreklig­te, maak goeie lig.

Minus

Die badkamer is klein en het nie ’n stort nie. Die stapelbed het nie ’n leertjie nie. Venesiese blindings is dalk ’n beter opsie as materiaalg­ordyne. Weg Ry & Sleep sê ’n Fietsrak vir twee fietse pas ook op die Comfort en kos R2 250 ekstra.

Weg Ry & Sleep het die Quantum Comfort by Tygerberg Caravans geleen. Bel vir Wesley Dempster by 021 982 4670 as jy een van die Quantum-modelle van nader wil bekyk.

tygerbergc­aravans.co.za

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa