Am­per, maar nog nie stam­per

Weg! Ry & Sleep - - TOERUSTING -

Hier­die bri­ket­te vat ’n ruk­kie om aan die gang te kom, wat be­te­ken jy staan heel­wat lan­ger in die rook. Die hout­skool be­gin ná 8 mi­nu­te ver­kleur en ont­wik­kel ’n pien­ke­ri­ge gloed, maar dit ver­krum­mel mak­lik en hou nie lank nie. Jou ste­ak is tus­sen me­di­um­rou en me­di­um.

Prys R50 by Pick n Pay.

Weg Ry & Sleep sê Dis re­la­tief goed­koop, maar jy gaan die he­le sak op een slag moet ge­bruik as jy vir meer as twee men­se braai.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.