Bo­baas pro­duk

Weg! Ry & Sleep - - TOERUSTING -

Die Wool­ies-hout­skool be­gin so te sê da­de­lik brand en sorg vir ’n kon­stan­te vlam so­dra jy die vuur aan­steek. Dit be­hou ook die hit­te vir lan­ger en het on­ge­twy­feld vir die warm­ste ko­le ge­sorg van al die han­dels­na­me wat ons ge­toets het. Die vleis het vin­ni­ger ge­braai en was me­di­um­rou met daar­die mooi vlam­ge­braai­de voor­koms.

Prys R60 by Wool­wort­hs.

Weg Ry & Sleep sê Hier­die is een van die be­ter pro­duk­te op die win­kel­rak.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.