Tra­ne in jou oë, maar smaak­lik

Weg! Ry & Sleep - - TOERUSTING -

Hier­die het merk­baar lan­ger as die an­der ge­vat om aan die gang te kom en ons moes be­hoor­li­ke stook­werk doen voor dit vlam ge­vat het. Maar as hul­le eers brand, is daar ’n kon­stan­te vlam en baie rook – selfs 25 mi­nu­te na­dat dit aan­ge­steek is. Die rook het eg­ter vir ’n prag­ti­ge kleur op die vleis ge­sorg en die re­sul­taat was ’n or­dent­li­ke me­di­um­rou ste­ak.

Prys R75 by Pick n Pay.

Weg Ry & Sleep sê Dis nie goed­koop nie en die vleis lyk en smaak vo­ren­toe, maar die on­op­hou­de­li­ke rook kan ’n pro­bleem wees vir som­mi­ge men­se.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.