Erns­ti­ge aan­spraak­ma­ker

Weg! Ry & Sleep - - TOERUSTING -

Hier­die pi­ra­mie­de ver­oor­saak ook baie rook, maar daar is deur­lo­pend vlam­me vir 18 mi­nu­te, met die ge­volg dat die ko­le ná 23 mi­nu­te reg is om te braai. Die ste­ak was ná 4 mi­nu­te aan el­ke kant me­di­um­gaar.

Prys R40 by Ga­me.

Weg Ry & Sleep sê Dit was ’n lek­ker ver­ras­sing, want ons het eer­lik­waar nie ge­dink hier­die pro­duk gaan só goed vaar nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.