Weg! Ry & Sleep

Flou poging

-

Dié brikette is poeierig en verbrokkel heeltemal te maklik. Dit vat ook heelwat langer om deur te brand, en ná 30 minute was die helfte van die hopie nog swart. Ons moes uiteindeli­k 38 minute wag voor ons kon braai, en die eindproduk was ’n steak tussen rou en mediumrou.

Prys R40 by Checkers.

Weg Ry & Sleep sê Soek eerder na iets anders in dieselfde prysklas.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa