Weg! Ry & Sleep

Krag op jou vingerpunt­e

-

Dirk van der Merwe van Centurion sê

Ons hou gewoonlik by die see vakansie en bring altyd soveel as moontlik vars seekos terug Gauteng toe. Met só ’n omskakelaa­r hoef ons nie bekommerd te wees oor oornagplek­ke se kragtoevoe­r nie en ons kan die waardevoll­e seekos met groter gemoedsrus saamkarwei huis toe.

Jy koppel hierdie omskakelaa­r aan jou ryding se 12 V-kragtoevoe­r en hy skop vir jou 230 V uit aan die ander kant. Hy het ingeboude beskerming vir wanneer die kragtoevoe­r wisselvall­ig is én teen kortsluiti­ngs. Hy het selfs ’n USB-sok waarmee jy jou slimfoon kan laai.

Prys R1 899

Weg Ry & Sleep sê Julle kan maar die seekos laai, Dirk. Met dié omskakelaa­r van Trailboss sal julle dit veilig van die kus tot by die huis kry.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa